Mientjie :: SARIE Voorblad-gesig kompetisie
As jy gehoop het om SARIE se Voorblad-gesig kompetisie 2012 te wen, gaan jy ongelukkig moet wag vir volgende jaar se kompetisie – die sluitings datum was 25 Mei 2012!
Ek het foto sessies met twee jong dames gedoen spesiaal vir die doel om in te skryf en Mientjie Coetser is een van die skones – hier is ‘n paar fotos wat ons geneem het tydens haar studio sessie een Saterdag oggend.
Mientjie, ek hou duim vas vir jou (en ook vir Anja)!
André








Email
Twitter
Facebook
RSS