Carlie :: Newborn

My kleinboet Wieger en skoonsus Petra se dogtertjie, Carlie is op 14 Mei gebore – ‘n splinternuwe klein lyfie, gesond, volmaak en pragtig!
Ek was gelukkig genoeg om haar newborn foto sessie te kon doen toe sy 5 daggies jonk was. Indien jy dit gemis het, hier is die familie- en maternity foto sessie wat ons ‘n paar weke voor haar geboorte gedoen het.
Wieger, Petra en kleinboet Philip: baie geluk met jul dogtertjie en sussie, ons weet julle sal altyd lief wees vir haar en haar mooi oppas … en as jul nie doen nie, is daar baie ooms, tannies, nefies en niggies wat jul gaan opskroef, hahaha! 😉
André
xo
The beautiful wall-art from Pink ‘n Posh Decor
Carlie’s blossoming tree with birds and her older cousin Minay’s custom wall-art both from Pink & Posh Decor
awww so pragtig andre!!
so baie dankie nastassja!