Anja :: SARIE Voorblad-gesig kompetisie
Anja Delport is die tweede dame wat ek afgeneem het vir die SARIE Voorblad-gesig 2012 kompetisie – hier is ‘n paar fotos wat ons geneem het tydens haar foto sessie een Donderdag middag laat in Rietondale Park.
Anja, ek hou duim vas vir jou (en ook vir jou Mientjie)!
André







Email
Twitter
Facebook
RSS