Die Wandrags :: Familie

Posted on April 3, 2012 in Family, Featured, Recent Work | 4 comments

Die Wandrags :: Familie

Paul en ek het vir ‘n tyd lank saam gewerk, waarna hy Microsoft toe is en uiteindelik sy eie besigheid begin het. Ons het die laaste paar jaar slegs kontak gehad via Facebook, wat net weereens bewys dat daar tog wel waarde agter “social media” steek: hy’t my gekontak en gevra of ek ‘n familie foto sessie met hulle kon doen.

Paul en ek deel ‘n liefde vir fotografie asook rekenaars en tegnologie, so toe ek hom weer sien na al die jare, was dit asof ons mekaar die vorige dag nog by die werk gesien het!

Ek het hom, sy pragtige vrou Tanj√© en twee dogtertjies in ‘n park in Pretoria ontmoet waar hulle ‘n vroeg oggend piekniek gehou het – die meisies was maar bietjie kamera sku vir die eerste ruk maar het vinnig ontdooi toe ek begin grappies maak, gesigte trek en allerhande ander nar-streke uit te haal – wat ons fotograwe nie als sal doen om ‘n glimlag te kry nie! ūüėČ

Tanje het kort na die foto sessie die mooiste epos vir my gestuur, jy kan hier gaan lees wat sy te sê gehad het Рdankie weereens Tanje vir die moeite om die epos te tik en stuur, dit beteken ongelooflike baie vir my!!

Geniet die fotos en los gerus kommentaar, dit word altyd hoog op prys gestel!

André

4 Comments

  1. That first image is adorable! Stunning Andre!

    • She was such a cutie-pie Laura, even though she wasn’t feeling 100% – thanks for your continued support and comments!

  2. Andr√©! Jou fotos is stunning! Ek gaan Anton se arm draai dat ons dalk ook so iets met jou re√ęl! Wow!

    • Baie dankie J√©Anette – maak gerus so, dit sal lekker wees om julle ook af te neem!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.